wolketting
Elsenburg uitblinkers toer na PE
Elsenburg se derdejaar studente, Christaan Kotze en AJ van Wyk, is beloon vir hulle harde werk met ‘n toer om die wolketting te bestudeer. Die twee studente het presteer in hulle tweedejaarsvak wat gehandel het oor teling en praktiese toepassings wat die Suid-Afrikaanse Vleismerino-kursus, Merino-kursus en Merino-prakties ingesluit het.[...]