WFO werkgroep

Agri SA se uitvoerende direkteur aan die hoof van WFO werkgroep

Agri SA wil graag vir Omri van Zyl, uitvoerende direkteur van Agri SA, gelukwens met sy verkiesing Dinsdag tot Fasiliteerder vir die Globale Koöperasies Werkgroep van die Wêreld-landbou-organisasie (WFO). Die WFO bring nasionale boereorganisasies en landboukoöperasies van regoor die wêreld saam en vergader tans in Luxemburg. "Die werkgroep is[...]

By Specialist Writer|24th May 2019|Categories: Nuus|Tags: , |
0
0
Go to Top