weidingstelsels
Beweidingsopsies vir droë gebiede in SA: Tipes Weidingstelsels
Uit ‘n Gids vir grondgebruikers, deel 2, saamgesteld deur: Claire Relton, Bonnie Schumann, Cobus Theron en dr Sue Milton-Dean, borg: Global Environment Facility Eerste en mees belangrik, word weidingstelsels in twee hoofkategorieë ingedeel: Aanhoudende beweidingstelsels en Wisselweidingstelsels. In beide gevalle kan dit geïmplementeer word met of sonder die omheining[...]