Watex
Op soek na ‘n pyp of ‘n tuinslang? Vra vir Watex
As jy nou vir die derde keer in ՚n jaar jou sleeplynbesproeiingspyp moet vervang oor die son en die werk dit laat verbrokkel … raak slim! Vra vir Watex. Geniet die voordele van ՚n plaaslike produk met ՚n behoorlike waarborg. ՚n Pyp is nie maar net ՚n pyp nie.[...]