watertoevoerstelsel
Waterinstallasies: Raadpleeg die kundiges
’n Plaas beteken niks sonder behoorlike watertoevoer nie. Vir enige watertoevoerstelsel, van die boorgatpomp tot drukvermeerdering (booster) of ’n besproeiingsnetwerk, is dit noodsaaklik om seker te maak dat jou toerusting geskik is vir die werk wat dit moet doen. Elsumo se slimkoppe sê dit is verbasend hoe dikwels mense[...]