watergebruiksregte
Wes-Kaapse Hooggeregshof staan tussentydse verligting toe in saak oor oordrag van watergebruiksregte
Die Wes-Kaapse Hooggeregshof het Vrydag, 26 Oktober 2018 ‘n tussentydse bevel toegestaan aan Wittewater Boerdery (Edms) Bpk in ’n saak rakende die tydelike oordrag van watergebruiksregte onder artikel 25(1) van die Nasionale Waterwet, 36 van 1998. Die saak, wat op ‘n dringende basis na die hof gebring is deur[...]