vuurwapenlisensies
Sentrale vuurwapenregister gee burgery skuld vir swak prestasie
Die Sentrale Vuurwapenregister (SVR) wat verantwoordelik is om vuurwapenlisensie-aansoeke te prosesseer en lisensies uit te reik, blameer nou vuurwapeneienaars vir die reuse agterstand in diƩ proses. Volgens brig. L J Mabule is dit die verantwoordelikheid van vuurwapenlisensie-aansoekers om toe te sien dat hulle aansoeke op die stelsel gelaai word.[...]