vryloop honeders
Kleinhans Free Range bring gesonde plaasvleis na jou kombuis
In 2015 het Alwyn en Margaux Kleinhans na mekaar gekyk en gesê: “Dit is nou of nooit.” Alwyn het verlang na die plaaslewe waarvan hy as kind ‘n voorsmakie gekry het op sy oom se plaas. Margaux is deur en deur ‘n diereliefhebber en het gesmag na ‘n groot[...]