voorpunt-telingstegnologie
Voorpunt-telingstegnologie aan die orde by Voermol/Stamboek Telingsimposium
Suid-Afrikaanse telers het toegang tot die nuutste metodes en tegnologie om produktiewe plaasdiere te teel. Die spoed van ontwikkeling veroorsaak dikwels dat verwarrende boodskappe by telers en boere wat teeldiere wil aanskaf, lei tot verkeerde seleksiebesluite. Die 2017 Voermol/Stamboek Telingsimposium, wat tydens Alfa 2017 aangebied word gee alle rolspelers[...]