Volvo XC40 D4 R-Design AWD
Volvo XC40 D4 R-Design AWD: My (amper) ideale klein sportsnuts
Deur DIRK GALLOWITZ van Ultimate Drive Persoonlike smaak is presies wat dit is – persoonlik. Waarvan jy hou gaan heel waarskynlik verskil van my gunstelinge, en dankie tog, want dit is die rede hoekom in die motorbedryf onder andere, daar soveel modelvariante wêreldwyd verkoop word. Volvo se kleinste sportsnuts[...]