Vitamech
Vitamech wys wenwerktuie by NAMPO
Die span van Vitamech het vanjaar by NAMPO weer die gerief van hulle spoggerige onderdak-uitstalruimte, wat verlede jaar ingewy is, geniet. Louis van der Merwe sê: “Ons het ’n bietjie minder deurlopers gehad vanjaar, maar meer ernstige navrae.” Louis weet waarvan hy praat, want hy het al 43 jaar[...]