vissermanne

Kleinskaalse vissers kry meer tyd

Kleinskaalse vissers probeer hulle name op die lys van geverifieerde vissermanne kry, want dan kwalifiseer hulle vir staatshulp. Die minister van Landbou, Bosbou en Visserye, Senzeni Zokwana, het besluit om die Wes-Kaapse gemeenskappe 'n verlenging te verleen om hulle appèlle in te dien op die voorlopige lys van kleinskaalse[...]

0
Go to Top