Vision Cattlequip
Vision Cattlequip: Krale & kraalontwerpe
Daar is niks so frustrerend vir mens en stresvol vir die bees as om in 'n fasiliteit te werk wat in 'n swak toestand is nie. Om hanteringsfasiliteite op te rig is dalk 'n groot kapitale uitgawe, maar spaar jou baie frustrasie, arbeid en tyd. Vra maar vir talle[...]