VinoVeritas

VinoVeritas deur CTP Toep – reuse sprong vir Veritas aanlyn-wynverkope

Daardie gesogte Veritas Goud- en Dubbelgoud-wenwyne en -brandewyne sal voortaan beskikbaar wees vir maklike bestelling en aflewering op jou drumpel, danksy ’n nuwe, spesiaal ontwikkelde toepassing vir aanlyn-wynverkope – ʼn briljante nuwigheid in die wêreld van wynkompetisies deur Veritas, Suid-Afrika se oudste en mees gesaghebbende kompetisie  vir markklaar wyne[...]

By Specialist Writer|5th November 2020|Categories: Nuus|Tags: , , |
0
Go to Top