verkeersamptenare

70 verkeersamptenare geskors

Die Automobiele Assosiasie (AA) verwelkom die skorsing van 70 amptenare by ses toetsvoertuigsentrums in Johannesburg vir korrupsie. Hierdie is ‘n belangrike stap om paaie in Suid-Afrika veiliger te maak. “Baie probleme wat verband hou met padveiligheid begin en eindig by die lisensiekantore. Verteenwoordigers van die Departement van Vervoer het[...]

By Benine Ackermann|26th January 2017|Categories: News|Tags: , , , |
0
Go to Top