Veritas toekenning
Nuy Wynkelder Veritas Toekennings 2022 uitslae
Nuy Wynkelder het tydens die afgelope naweek se 2022 Veritas Toekennings drie dubbelgoud en twee goue medaljes verower. Nuy Wynkelder is ook die toppresteerder in die gefortifiseerde afdeling. Die Veritas Toekennings is sinoniem met uitnemendheid in wyn en brandewyn – dié toekennings dateer uit 1991 en is die langste[...]