Universiteit van Stellenbosch

Navorsers besig met genetiese katalogus van insekte op SA olyfbome

'n Genetiese katalogus van die insekplae wat op inheemse en verboude olyfboomspesies in Suid-Afrika voorkom, word tans saamgestel deur ‘n klein span genetici. Hulle word gelei deur dr. Barbara van Asch van die Fakulteit AgriWetenskappe aan die Universiteit Stellenbosch se Departement Genetika. Die werk word voltooi in samewerking met[...]

By Specialist Writer|13th June 2019|Categories: Nuus|Tags: , , |
0
0
Go to Top