transformasie

Wendy Petersen lei transformasie in die wynbedryf

Die Transformasie-eenheid van die Suid-Afrikaanse Wynbedryf het Wendy Petersen aangestel as operasionele bestuurder vanaf 1 Februarie 2019. Die Transformasie-eenheid is 'n gesamentlike, inklusiewe, onafhanklike en verteenwoordigende forum van relevante wynbedryfstrukture wat transformasie in die sektor fasiliteer in ooreenstemming met die Nasionale Landboubemarkingsraad (NAMC) se riglyne. Die eenheid bevorder transformasie[...]

By Specialist Writer|24th January 2019|Categories: Nuus|Tags: , |
0
Go to Top