Tiger Wheel & Tyre SA
Alles buitelewe, kampering en 4×4
Die Tiger Wheel & Tyre SA 4x4 & Outdoor Show vind weer na 2 jaar plaas van 2 tot 4 September en hierdie keer by die Voortrekker Monument in Pretoria. Kom bekyk die heel nuutste in 4x4-, buitelewe- en kampeer produkte wat beskikbaar is in SA, met uitstallers soos[...]