Terugploeg

Terugploeg se hulp wat werk word ’n werklikheid

Die eerste sooi van Terugploeg se nuwe verpakkings-, verwerkings- en verspreidingsfasiliteit is op Woensdag 24 Februarie 2021 gespit. Die ontwikkeling is strategies langs die N4-hoofweg geleë, naby die Cullinan/Rayton-afrit. Die sooispitseremonie is deur verteenwoordigers van Terugploeg se stigterorganisasies, Atterbury Trust, Vibro Bricks en WeBuyCars, sowel as ’n aantal donateurs,[...]

By Specialist Writer|26th February 2021|Categories: Nuus|Tags: , |
Go to Top