teelvolstruise

Volstruisveiling: Die vere maak toe al die tyd die voël

deur Tisha Steyn Rekordpryse wat teelmateriaal op die 19de jaarlikse veiling van geselekteerde teelvolstruise op 20 April behaal het, wys dat volstruisvere nog lank nie uit die mode is nie. Volstruisvere van hoogstaande gehalte prikkel opnuut die belangstelling van volstruisboere en modehuise. Die veiling en die inligtingsdag wat dit[...]

By Specialist Writer|5th May 2023|Categories: Artikels, Vee en Wild|Tags: , |
Go to Top