Tata Ultra
Tata se Ultra is nommerpas vir boere
‛n Groot verrassing wag vanjaar vir boere by die Tata-uitstalling op NAMPO. Tata Africa se splinternuwe Ultra-reeks sal daar vertoon word. Die Ultra is oor ‛n tydperk van 24 maande aan strawwe toetse in Suid-Afrika onderwerp. 60 000 km is by Gerotek op die klok gesit en altesaam 100[...]