Tala Solar
Boer Slim – Boer met Sonkrag
deur S Olivier Bekostigbaar en goeie gehalte is selde woorde wat in dieselfde sin gebruik word. Las nou nog daarby doeltreffendheid dan laat jy elke boer ingenome oor sy baard vryf. Maar Tala Solar gebruik met trots daardie drie woorde om hul sonpomp reekse te beskryf. Tala Solar se[...]