tabaksektor
Onwettige handel bedreig 10 000 werksgeleenthede in die tabaksektor
Die onwettige handel in tabakprodukte vernietig die waarde van die tabak, wat werksgeleenthede en die bestaan van opkomende- en kommersiƫle boere in gevaar stel. Dit was die boodskap by die Jeppes Reef Boeredag in Nelspruit, wat deur die Limpopo-tabakverwerkers aangebied is. Tabakvolumes het sedert 2012 afgeneem, toe die totale[...]