T6000-trekkerreeks
New Holland T6000-trekkerreeks: Altyd betroubaar, altyd nuut
New Holland se T6000-trekkerreeks is nie nuut nie, maar ook nie oud nie! Veranderinge en opgraderings wat met die tyd aangebring word verseker dat die blouspan op datum bly met nuwe tegnologie. Die reeks het drie vlakke van tegnologie, naamlik DELTA, PLUS en CLASSIC en strek van 82 tot[...]