T-Cross
Volkswagen T-Cross 1.0TSI Highline R-Line: Prettige buks wat harte verower
Deur DIRK GALLOWITZ van Ultimate Drive Terwyl motorkopers wêreldwyd na bekostigbare kompakte sportsnutse neig wat suinig op die beursie loop, sal vervaardigers wat daarin slaag om die regte kombinasies in so ‘n voertuig te bied, nie sukkel om in die vraag daarna te voorsien nie. Die nuwe VW T-Cross[...]