sypaadjietuine
Sypaadjietuine: ‘n Liefdestaak wat honger mense voed
Ghalema Easton en Tawhid Denton, haar eggenoot, het met die aanvang van die Covid 19-inperking in 2020 'n sypaadjietuin in die suidelike voorstede van Kaapstad aangelê om vars groente te verskaf aan enigiemand in die buurt wat honger ly. Tisha Steyn het met Ghalema gesels. Nie almal woon op[...]