sybokhaarmark

Swak rand ondersteun sybokhaarmark

Die swakker Rand het die sybokhaarmark ondersteun op die derde veiling van die 2019 somer verkoopseisoen. Die gemiddelde markaanwyser het sy opwaartse neiging voortgesit met ‘n styging van 2,0% tot R289,66/kg. Pryse van grootbokhaar het, ten spyte van die swakker Rand, onder druk gekom en goedkoper verhandel. Die gemiddelde[...]

By Specialist Writer|25th March 2019|Categories: Nuus|Tags: , |
0
Go to Top