Swift Sport
Warm Swift Sport skop nou met turbokrag
Deur DIRK GALLOWITZ van Ultimate Drive Noem die naam van Suzuki Swift Sport en meeste motorentoesiaste sal met respek reageer. Die klein warm buksie het oor die jare beïndruk met eerlike verrigting, rateltaai enjins en bougehalte met integriteit, ‘n ligte bak, toergierige enjins en relatiewe bekostigbaarheid in ‘n sportiewe[...]