SUV
2021 KIA SONET
Deur DIRK GALLOWITZ van Ultimate Drive Kia Motors Suid-Afrika het onlangs sy reeks van klein familie voertuie uitgebrei met die plaaslike bekendstelling van die oulike Sonet. Die kompakte SUV segment is uiters gewild wêreldwyd en ook so in Suid- Afrika. Gevolglik is hierdie segment hoogs kompeterend met elke vervaardiger[...]