surplusproduksie
Surplusproduksie is nie bekostigbaar nie
“Die produksie van surplusse in die mieliebedryf is nie bekostigbaar nie en is daarom nie die oplossing vir hoë voedselpryse vir verbruikers nie. Voedselprysstygings moet op ander plekke in die voedselketting gesoek word en nie by die primêre produsente nie. Daarom moet die onlangse uitsprake dat mielieprodusente surplusse moet[...]