Sterkfontein Meatmaster
Sterkfontein Meatmaster veilingsverslag
Sterkfontein Meatmasters het ‘n uitstekende veiling op 21 September 2022 by Be Human net buite Bloemfontein gehou. 19 Ramme aangebied en 18 is verkoop.54 Ooie was aangebied en verkoop.141 Ooie met lammers is aangebied en 125 verkoop.12 Kommersiële ooie is aangebied en verkoop.22 Kommersiële ooi met lammers is aangebied[...]