statistieke
Leemtes in veediefstal-statistieke
Daar is groot leemtes en beslis meer vrae as antwoorde as daar na die veediefstalsyfers van 2017 tot Februarie 2022 gekyk word. Die syfers is saamgestel deur PMG. Volgens dié syfers – April 2021-Februarie 2022 – is meer as 25 000 sake aangemeld en ’n skamele 7800 opgelos. KwaZulu-Natal (6687)[...]