staatgreep
Staatsgreep in Zimbabwe
Zimbabwe se weermag het die mag oorgeneem in die land en president Robert Mugabe onder huisarres geplaas. Die Weermag het in televisieuitsendings ontken dat dit ‘n staatsgreep is en dit beskryf as ‘n “bloedlose oorgang”. Geweerskote en ontploffings is egter deur die nag in Harare gehoor en weermagtenks het[...]