speekalwer-aanlynveiling
Van Komper tot Kraal: Drakensberger speenkalwer-aanlynveiling haal R32,50/kg
Die opwinding loop hoog na die aanlynveiling van suiwer Drakensberger-kalwers wat op Maandag 22 Junie met groot sukses afgehandel is. Die hoogste prys wat behaal is vir ʼn groep kalwers is R32,50/kg. Die verkoper van hierdie lot was Scalla van Schalkwyk. Burger Marais van Kameeldrift Voerkraal was die grootste[...]