Spec Pumps SA
Speck Pumps SA se sonkragstelsels: Bespaar krag en hou jou sirkulasiepompe aan die loop
50 jaar se dienslewering in SuidAfrika het Speck Pumps SA geleer dat goeie pompe noodsaaklik is op ’n plaas, maar ook dat geen pomp ledig mag staan net omdat daar nie krag is nie. “Speck Pumps SA het verskillende pompe vir besproeiingstelsels, swembaddens, spa’s en visdamme,” sê Lize Westwood,[...]