somer- en winterreënvalstreke
Oesskattings nie ‘n skoot in die donker
deur Tisha Steyn Die doel met oesskattings is om te bepaal hoeveel graan en oliesade onderskeidelik in die somer- en winterreënvalstreke van die land aangeplant en geoes word. Die wyse waarop oesskattings in Suid-Afrika gedoen word, is uniek en laat waarnemers toe om binne die voorgestelde norme van 5%[...]