SmartTouch

SmartTouch: Valtra se slim beheerarm reik na ryk oeste

Makliker, geriefliker en doeltreffender kry jy nie: Valtra se SmartTouch-beheerarm haal al die smart uit trekkerbestuur. Verby is die dae toe ’n swetende, stofbelaaide boer op ’n bonsende trekker moes rondstamp terwyl hy op die stram koppelaar staan en met ’n tros halsstarrige ratkieries spook – vandag sit hy[...]

By Annemarie Bremner|13th February 2019|Categories: Artikels, Meganisasie|Tags: , , |
Go to Top