skou
Jagskou uitgestel tot Oktober weens kommer oor derde vlaag Covid-infeksies
Die ooreenkoms wat die SAPD en HuntEx op 20 Mei oor die Covid-10-inperkings bereik het, is met groot verligting en vreugde deur betrokkenes in die bedryf verwelkom. Klein sake-ondernemings wat vir meer as ‘n jaar nie hulle produkte kon verkoop nie, sien baie uit daarna om weer sake te[...]
Agri-Expo Livestock – ’n Wêreldklasvertoonvenster vir die veebedryf
‘n Wêreldklastentoonstelling van die Suid-Afrikaanse veebedryf en sy waardekettings wag op besoekers aan die sesde Agri-Expo Livestock, wat vanjaar van Donderdag 10 tot Saterdag 12 Oktober 2019 op Sandringham buite Stellenbosch plaasvind. Livestock is oor die afgelope vyf jaar gevestig as die mees toonaangewende vee-tentoonstelling in die land, waar[...]