skoolverlaters

Goeie geleentheid vir opleiding in omgewingsverwante beroep

Skoolverlaters wat graag ‘n omgewingsverwante beroep wil volg of nog onseker is oor hulle toekoms, kan gerus by die Academy for Environmental Leadership aanklop. By die instelling word skoolverlaters se lewensvaardighede, kennis, selfvertroue en leierskapeienskappe ontwikkel terwyl hulle werk aan ’n tersiêre kwalifikasie. As hierdie kwalifikasie bereik word, sal[...]

By Specialist Writer|14th November 2016|Categories: News|Tags: , , |
Go to Top