skaapvleisprodusent
Sjina is die wêreld se grootste skaapvleisprodusent
Sjina is die wêreld se grootste produsent, verbruiker en invoerder van skaapvleis, volgens ABSA Agribesigheid se 2018-lentevooruitskouing. Die uitvoermark is baie gekonsentreerd en word tans oorheers deur Australië en Nieu-Seeland, wat ook die tweede en derde grootste skaapprodusente ter wêreld is. Produksie in hierdie twee lande het in 2017[...]