sitrus

Suider-Afrika se sitrus smaak nog soet sukses

Die sitrusbedryf maak gereed vir nog ՚n seisoen van soet sukses met steeds groeiende uitvoerberamings na die vorige twee rekordjare. Justin Chadwick, hoofuitvoerende beampte van die Sitruskwekersvereniging van Suider-Afrika (CGA), het aangekondig dat die Suid-Afrikaanse sitrusbedryf waarskynlik in 2021 alle vorige uitvoerseisoenrekords sal oortref met ՚n verwagte getal van[...]

By Annemarie Bremner|17th May 2021|Categories: Artikels, Gewasproduksie|Tags: , , |
Go to Top