sinksulfaatmonohidraat-spuitdroogtoring

Sink hou jou boerdery se kop bo water: Zinchem kry ’n nuwe sinksulfaatmonohidraat-spuitdroogtoring

Sink is ’n kort woordjie, maar hierdie element speel oral op die plaas ’n belangrike rol: In die versinking van pale, pype en heiningdrade om hulle teen roes te beskerm en langer te laat hou, in salwe teen sonbrand, bysteek, veluitslae en baba se brandboudjies, in verf, in voertuigbande,[...]

By Specialist Writer|12th November 2020|Categories: Artikels, Gewasproduksie|Tags: , |
Go to Top