Shiraz
Shiraz uitdaging kroon sy nuwe kampioene
Die oorwinnaars van die 7de Shiraz Uitdaging is bekend gemaak. Die top wyne in diƩ jaarlikse kompetisie is vandeesweek in die Paarl uitgesonder en plaas hulle onder Suid-Afrika se begeerlikste wyne. Die glansryke geleentheid is op Donderdag 16 Mei deur die kultivar assosiasie, Shiraz SA, by Ashanti Landgoed aangebied.[...]