Shell se smeermiddels
Shell belê in jou toekoms
Die wonderlikste enjins en tegnologies gevorderde masjiene beteken niks op die plaas as die bewegende onderdele nie glad en volhoubaar aanhou beweeg nie. Shell SA is al vir die afgelope 114 jaar boere in Suid-Afrika se smeermiddelvennoot met toegang tot die jongste tegnologie in die wêreld. Anton Niemann, hoofbestuurder,[...]