shell
Shell was by virtuele NAMPO: Laat jou trekkers gladweg deur die lande gly
Hoë eise word aan trekkers gestel. Daarom het hulle die regte smeermiddels nodig om hulle deurgaans produktief aan die werk te hou. Shell WBF 100 is ’n hoë-gehalte, multi-funksionele, kostemededingende smeermiddel wat spesifiek vir die streng eise van boerdery ontwerp is. Hierdie uitmuntende olie is geskik vir alle plaaswerktuie.[...]
Shell bied slim smeermiddels wat self kan dink!
Olie is lank nie meer net ‛n smeermiddel wat goed glad oor mekaar laat gly nie. Shell se Rimula R4 kan al glads vir homself dink en aanpas by die enjin se spesifieke behoeftes. Dit staan bekend as aanpasbare bymiddeltegnologie; die produk pas fisies en chemies by enjins aan[...]
Masjiene wat langer werk, werk langer met Shell se Rimula-olie
Die groot uitdaging om winsgewend te boer vereis dat boere in net die beste tegnologie vir hulle plase belê, maar ook in die beste smeermiddels om daardie tegnologie te alle tye aan die gang te hou. Dit is waarom wyse boere Shell se betroubare Rimulasmeermiddels verkies om te verseker[...]
Shell Franschoek 2015
https://www.youtube.com/watch?v=FpkLU41W-ww