sesbanië
Staat se versuim bedreig boere: Kom ons maak ‘n plan
Terwyl boere ten duurste sukkel en spook om hulle grond skoon van indringerplante te hou, teel pesplante soos pompom, lantana, sesbanië, luisbos, mak sering en bankrotbos onverhinderd en welig voort in die staat se padreserwes.Daarvandaan dra voëls die saad na die boere se grond oor. Dit maak boere se[...]