Servitudewatch
Kraglyne, spoorlyne, waterpypleidings en paaie: Servitudewatch sien om na die boer se belange
Kraglyne, spoorlyne, waterpypleidings en paaie staan bekend as serwitute. Dit het al menige grondeienaar die harnas ingejaag en net die gedagte dat Eskom, Spoornet, Waterwese of SANRAL ’n serwituut oor jou grond beplan, is ’n situasie wat enige grondeienaar liefs nie met sy boerdery en beplanning wil laat inmeng[...]