Senwes

Goeie tussentydse resultate vir die Senwes Groep

Die finansiële resultate van die Senwes Groep weerspieël ʼn 47,8% toename in omset ten bedrae van R5,2 miljard (2020: R3,5 miljard), terwyl verdienste voor rente, depresiasie en amortisasie van R511 miljoen tot R533 miljoen toegeneem het. Wesensverdienste het sy vorige rekordlopie van R224-miljoen met 35,3% tot R303-miljoen oorskry. Kontantvloei[...]

By Specialist Writer|5th December 2021|Categories: Nuus|Tags: |

Samesmelting van Senwes/Suidwes

Die maatskappye het bekend gemaak dat die datum van operasionele implementering van die samesmelting Maandag, 12 Oktober 2020 sal wees. Die aanbod aan die Suidwes aandeelhouers is nou in die implementeringsfase en word Senwes die alleenaandeelhouer in Suidwes.  Sedert die goedkeuring van die transaksie in Augustus 2020, is heelwat[...]

By Specialist Writer|13th October 2020|Categories: Nuus|Tags: |

Senwes vra skenkings vir voedselhulpprojek

Die ontwrigting van ekonomiese bedrywighede as gevolg van die Covid-19-inperking het tot voedselnood in gemeenskappe gelei. Boere het alreeds baie gedoen om te help met vragte kos wat aangery is, maar met die ondersteuning van Senwes as rigtinggewende rolspeler in die landbouwaardeketting, is dit nou makliker vir graanboere om[...]

By Specialist Writer|22nd June 2020|Categories: Artikels, Hulpbronbestuur|Tags: , |

Senwes voeg Falcon by tot die insetaanbod

Falcon Agricultural Equipment vorm vanaf 1 November 2019, deel van die Senwes groep van maatskappy se insetverskaffingsdiensaanbod. Falcon, wat in 1985 gevestig is, fokus primêr op die landbousektor en versprei produkte landswyd deur ongeveer 350 gemagtigde handelaars, terwyl daar ook na ‘n verdere twaalf Afrikalande uitgevoer word. Die insetbesigheid,[...]

By Specialist Writer|4th November 2019|Categories: Nuus|Tags: , , |
0
Go to Top