sekuriteitsrisiko
Afriforum toets gevoel oor renosterhoringhandel
Die debat oor die ekonomiese benutting van skaarswild, veral renosters, is hewig en ook goed so, want as owerhede nie spoedig tot ‘n besluit kan kom oor wat om te doen om renosters van uitwissing te red nie, kan dit rampspoedige gevolge hê. AfriForum het 'n aanlyn-opname van stapel[...]